Eerste op die kalender
Eerste op die kalender
Voetspore van Roeping
Voetspore van Roeping
Dissipelskap · Lukas 9:23
Dissipelskap · Lukas 9:23
22-24 mEI 2026
22-24 mEI 2026
Hierdie 3-dag vrouekamp is ’n tyd van stil word, diep luister en weer ontdek wie jy is in God.
Dis ’n ruimte weg van die geraas van die alledaagse lewe, waar jy kan kom rus, herstel en weer jou roeping begin raaksien.

10-12 jULIE 2026
10-12 jULIE 2026
Geseël as Syne
Geseël as Syne
’n Reis om jou ware identiteit in Christus te ontdek en vas te maak in Sy waarheid.

11-13 sEPTEMBER 2026
11-13 sEPTEMBER 2026
Genesingstafel
Genesingstafel
’n Sagte ruimte waar God jou ontmoet en innerlike genesing en herstel bring.

30 oKTOBER - 1 nOVEMBER 2026
30 oKTOBER - 1 nOVEMBER 2026
Salwingsgeure
Salwingsgeure
’n Unieke ontdekking van hoe Bybelse olies en geure God se genesing en teenwoordigheid reflekteer.

Komend
Komend
Ontwaak in jou Roeping
Ontwaak in jou Roeping
’n Ontwaking van jou God-gegewe gawes en roeping, en hoe om dit met vrymoedigheid te leef.

Draer van Sy Teenwoordigheid
Draer van Sy Teenwoordigheid
’n Kamp oor om gevul te word met God se teenwoordigheid en dit daagliks uit te dra.

Wortels van Lewe
Wortels van Lewe
’n Kamp om jou geestelike fondasie te versterk sodat jou lewe diep gewortel en vrugbaar kan word.