Hineni Kamp

’n Uitnodiging om te kom sit, ontvang en genesing te ervaar aan Sy tafel.

11 Sept 2026 Vrydag 16:00 tot
13 Sept Sondag 14:00

Ligging
Letterhuis Aswater Plaas,
Prince Albert

Beperkte plekke
Maksimum 12 vroue

Genesingstafel

Genesingstafel

Innerlike genesing · Jeremia 30:17

Innerlike genesing · Jeremia 30:17

Hierdie 3-dag vrouekamp is ’n uitnodiging om na die Genesingstafel van die Here te kom.

’n Plek waar Hy jou ontmoet in jou seer, jou moegheid en jou droogte. Dis ’n sagte ruimte vir herstel, waar God weer lewe blaas in dit wat uitgeput geraak het en waar jy kan begin genees van binne.

Jy stap nie net weg verfris nie, maar met nuwe hoop en ’n dieper wete: jou storie is nie klaar geskryf nie, en God is steeds besig om jou te herstel en te roep.

Wat kan jy verwag

Wat kan jy verwag

  • ’n Heilige ruimte vir innerlike genesing en herstel.

  • Stil tye van Woord, gebed en ontmoeting.

  • Profetiese bediening en bevestiging van jou roeping

  • ’n Sagte reis van pyn… na doel.

  • Die Here wat jou ontmoet in jou seisoen van droogte.

Ingesluit

R3500 per persoon

Middag- en aandetes

Middag- en aandetes

Geniet eenvoudige, smaaklike etes in ’n rustige, saam-kuier atmosfeer.

Koffie- en tee stasie

Koffie- en tee stasie

’n Warm, uitnodigende spasie waar jy deur die dag kan kom stil word, gesels of net ’n oomblik vir jouself vat met 'n lekker stukkie beskuit.

Kursusmateriaal

Kursusmateriaal

Praktiese en geestelike materiaal wat jou deur die kamp lei & wat jy saam huis toe kan neem vir jou eie reis.

Spesiale geskenkie

Spesiale geskenkie

’n Klein, deurdagte verrassing om jou te herinner aan hierdie tyd van ontmoeting en groei.

Pragtige staproetes

Pragtige staproetes

Pragtige roetes in die natuur waar jy kan asem skep, stil raak en God ervaar.

Verblyf vir 2 nagte

Verblyf vir 2 nagte

Verblyf ingesluit vir 2 nagte (2 persone per kamer). ’n Gemaklike en rustige ruimte om te rus en te herlaai tussen sessies.

Bespreek jou plek

Plekke is beperk om ’n intieme en persoonlike ervaring te skep. As jy voel hierdie kamp is vir jou, stuur gerus ’n WhatsApp om jou plek te bespreek.

of kontak ons by 060 963 4812 /
shalom@koffiemetjesus.co.za