
’n Dieper bewuswording van God se teenwoordigheid in jou.
Hoe om ’n ligdraer in jou alledaagse lewe te wees.
Om die geur van Christus onder ander te versprei.
Toerusting om die Woord (Brood) met vrymoedigheid uit te dra.
Tye van Woord, gebed en stilte.
Gemeenskap en aanmoediging saam met ander vroue.

Ingesluit
R3500 per persoon






Bespreek jou plek
Plekke is beperk om ’n intieme en persoonlike ervaring te skep. As jy voel hierdie kamp is vir jou, stuur gerus ’n WhatsApp om jou plek te bespreek.
of kontak ons by 060 963 4812 /
shalom@koffiemetjesus.co.za

