Hineni Kamp

’n Uitnodiging om te kom rus, herstel en weer God se stem te hoor.

22 Mei 2026 Vrydag 16:00 tot
24 Mei 2026 Sondag 14:00

Ligging
Letterhuis Aswater Plaas,
Prince Albert

Beperkte plekke
Maksimum 12 vroue

Voetspore van Roeping

Voetspore van Roeping

Dissipelskap · Lukas 9:23

Dissipelskap · Lukas 9:23

Hierdie 3-dag vrouekamp is ’n tyd van stil word, diep luister en weer ontdek wie jy is in God.

Dis ’n ruimte weg van die geraas van die alledaagse lewe, waar jy kan kom rus, herstel en weer jou roeping begin raaksien.

Wat kan jy verwag

Wat kan jy verwag

Stil tye van Woord en Gebed.
Stil word in Sy teenwoordigheid.
Egte gemeenskap met ander vroue.
Praktiese dissipelskap en geestelike groei.

Ingesluit

R3500 per persoon

Middag- en aandetes

Middag- en aandetes

Geniet eenvoudige, smaaklike etes in ’n rustige, saam-kuier atmosfeer.

Koffie- en tee stasie

Koffie- en tee stasie

’n Warm, uitnodigende spasie waar jy deur die dag kan kom stil word, gesels of net ’n oomblik vir jouself vat met 'n lekker stukkie beskuit.

Kursusmateriaal

Kursusmateriaal

Praktiese en geestelike materiaal wat jou deur die kamp lei & wat jy saam huis toe kan neem vir jou eie reis.

Spesiale geskenkie

Spesiale geskenkie

’n Klein, deurdagte verrassing om jou te herinner aan hierdie tyd van ontmoeting en groei.

Pragtige staproetes

Pragtige staproetes

Pragtige roetes in die natuur waar jy kan asem skep, stil raak en God ervaar.

Verblyf vir 2 nagte

Verblyf vir 2 nagte

Verblyf ingesluit vir 2 nagte (2 persone per kamer). ’n Gemaklike en rustige ruimte om te rus en te herlaai tussen sessies.

Bespreek jou plek

Plekke is beperk om ’n intieme en persoonlike ervaring te skep. As jy voel hierdie kamp is vir jou, stuur gerus ’n WhatsApp om jou plek te bespreek.

of kontak ons by 060 963 4812 /
shalom@koffiemetjesus.co.za