Hineni Kamp

’n Uitnodiging om God se teenwoordigheid te ontdek in die eenvoud van geur, salwing en genesing.

30 Okt 2026 Vrydag 16:00 tot
1 Nov 2026 Sondag 14:00

Ligging
Letterhuis Aswater Plaas,
Prince Albert

Beperkte plekke
Maksimum 12 vroue

Salwingsgeure

Salwingsgeure

Bybelse Olies & Geestelike Verdieping
Psalm 23:5

Bybelse Olies & Geestelike Verdieping
Psalm 23:5

Hierdie 3-dag vrouekamp neem jou op ’n unieke reis deur Bybelse essensiële olies, salwings en geure.

Hoe God dit gebruik as draers van genesing, heiliging en Sy teenwoordigheid. Dis ’n ruimte waar jy leer hoe Skrif, skepping en geestelike lewe saamvloei op ’n praktiese en diep betekenisvolle manier.

Jy stap weg met meer as net kennis. Jy stap weg met ’n dieper bewussyn van hoe God jou kan ontmoet in die eenvoudige, selfs in geur, en hoe Sy salwing jou hele lewe kan beïnvloed.

Wat kan jy verwag

Wat kan jy verwag

  • Die Bybelse betekenis van salwingsolies en geure.

  • Praktiese insig oor hoe essensiële olies werk en gebruik word.

  • Die verband tussen liggaam, siel en gees.

  • Tye van Woord, gebed en bediening.

  • ’n Dieper verstaan van God se aanraking deur eenvoud.

Ingesluit

R3500 per persoon

Middag- en aandetes

Middag- en aandetes

Geniet eenvoudige, smaaklike etes in ’n rustige, saam-kuier atmosfeer.

Koffie- en tee stasie

Koffie- en tee stasie

’n Warm, uitnodigende spasie waar jy deur die dag kan kom stil word, gesels of net ’n oomblik vir jouself vat met 'n lekker stukkie beskuit.

Kursusmateriaal

Kursusmateriaal

Praktiese en geestelike materiaal wat jou deur die kamp lei & wat jy saam huis toe kan neem vir jou eie reis.

Spesiale geskenkie

Spesiale geskenkie

’n Klein, deurdagte verrassing om jou te herinner aan hierdie tyd van ontmoeting en groei.

Pragtige staproetes

Pragtige staproetes

Pragtige roetes in die natuur waar jy kan asem skep, stil raak en God ervaar.

Verblyf vir 2 nagte

Verblyf vir 2 nagte

Verblyf ingesluit vir 2 nagte (2 persone per kamer). ’n Gemaklike en rustige ruimte om te rus en te herlaai tussen sessies.

Bespreek jou plek

Plekke is beperk om ’n intieme en persoonlike ervaring te skep. As jy voel hierdie kamp is vir jou, stuur gerus ’n WhatsApp om jou plek te bespreek.

of kontak ons by 060 963 4812 /
shalom@koffiemetjesus.co.za