
Die ontdekking van jou genadegawes.
Praktiese leiding oor hoe om dit te gebruik.
Geestelike insig oor jou roeping en doel.
Tye van Woord, gebed en stilte.
Bevestiging en aanmoediging in jou identiteit in Christus.

Ingesluit
R3500 per persoon






Bespreek jou plek
Plekke is beperk om ’n intieme en persoonlike ervaring te skep. As jy voel hierdie kamp is vir jou, stuur gerus ’n WhatsApp om jou plek te bespreek.
of kontak ons by 060 963 4812 /
shalom@koffiemetjesus.co.za

