Hineni Kamp

’n Uitnodiging om weer diep gewortel te word in Christus, waar ware groei begin en vrug volhou.

Datums binnekort beskikbaar

Ligging
Letterhuis Aswater Plaas,
Prince Albert

Beperkte plekke
Maksimum 12 vroue

Wortels van Lewe

Wortels van Lewe

Geestelike Groei & Fondasie · Kolossense 2:7

Hierdie 3-dag vrouekamp is ’n uitnodiging om weer diep gewortel te word in Christus, onder die oppervlak waar ware groei plaasvind.

Dis ’n ruimte om jou geestelike fondasie te versterk, jou verhouding met God te verdiep en weer stabiliteit en lewe te vind in elke seisoen.

Jy stap weg met sterker wortels, ’n vaste geloof en ’n hernude lewe wat vrug kan dra, selfs in moeilike tye.

Wat kan jy verwag

Wat kan jy verwag

  • Die bou van ’n sterk geestelike fondament.

  • Groei in jou verhouding met God.

  • Still tye van Woord, gebed en ontmoeting.

  • Praktiese sleutels vir volhoubare geestelike groei.

  • Gemeenskap met ander vroue wat ook dors is vir meer.

Ingesluit

R3500 per persoon

Middag- en aandetes

Middag- en aandetes

Geniet eenvoudige, smaaklike etes in ’n rustige, saam-kuier atmosfeer.

Koffie- en tee stasie

Koffie- en tee stasie

’n Warm, uitnodigende spasie waar jy deur die dag kan kom stil word, gesels of net ’n oomblik vir jouself vat met 'n lekker stukkie beskuit.

Kursusmateriaal

Kursusmateriaal

Praktiese en geestelike materiaal wat jou deur die kamp lei & wat jy saam huis toe kan neem vir jou eie reis.

Spesiale geskenkie

Spesiale geskenkie

’n Klein, deurdagte verrassing om jou te herinner aan hierdie tyd van ontmoeting en groei.

Pragtige staproetes

Pragtige staproetes

Pragtige roetes in die natuur waar jy kan asem skep, stil raak en God ervaar.

Verblyf vir 2 nagte

Verblyf vir 2 nagte

Verblyf ingesluit vir 2 nagte (2 persone per kamer). ’n Gemaklike en rustige ruimte om te rus en te herlaai tussen sessies.

Bespreek jou plek

Plekke is beperk om ’n intieme en persoonlike ervaring te skep. As jy voel hierdie kamp is vir jou, stuur gerus ’n WhatsApp om jou plek te bespreek.

of kontak ons by 060 963 4812 /
shalom@koffiemetjesus.co.za