Soms vat dit ’n droogte om jou weer by Lewende Water uit te bring.
Koffie met Jesus het begin in ’n seisoen waar alles stil en droog gevoel het, nie net op die plaas nie, maar ook in die hart.
Deur daardie wagtyd het God begin werk op maniere wat ek nooit verwag het nie. Hierdie platform is ’n plek waar ek daardie reis deel, die gebrokenheid, die hoop, en die nuwe lewe wat net Hy kan bring.






Kom stap saam vir daaglikse hoop en bemoediging.
Kyk op YouTube
Volg op Facebook
Volg op TikTok