’n Verhaal van droogte, hoop en nuwe lewe

’n Verhaal van droogte, hoop en nuwe lewe

’n Persoonlike getuienis van hoe God herstel bring, selfs in die droogste seisoene.

’n Persoonlike getuienis van hoe God herstel bring, selfs in die droogste seisoene.

Oor die skrywer…

Carla is ’n Karoo boervrou met ’n hart om eerlik te deel oor geloof, droogtes en God se getrouheid. Haar skryfwerk kom uit regte lewenservaring, seisoene van wagtyd, gebrokenheid en herstel.

Deur haar storie, kampe en boodskappe nooi sy vroue om weer hoop te vind, hulle identiteit in Christus te ontdek en hulle roeping te begin leef.

Kom stap saam vir daaglikse hoop en bemoediging.

Kom stap saam vir daaglikse hoop en bemoediging.

Kom stap saam vir daaglikse hoop en bemoediging.