Hineni Kamp

’n Uitnodiging om te ontdek wie jy is in Christus
GEKIES, AFGESEËL & SYNE

10 Julie 2026 Vrydag 16:00 tot
12 Julie 2026 Sondag 14:00

Ligging
Letterhuis Aswater Plaas,
Prince Albert

Beperkte plekke
Maksimum 12 vroue

Geseël as Syne

Geseël as Syne

Identiteit in Christus · 1 Petrus 2:9

Identiteit in Christus · 1 Petrus 2:9

Hierdie 3-dag vrouekamp is ’n uitnodiging om stil te word en weer te ontdek wie jy werklik is.

Nie volgens die wêreld of jou verlede nie, maar volgens God se waarheid.

Dis ’n ruimte vir genesing, openbaring en ontmoeting, waar jy kan hoor wat God oor jou sê en dit vasmaak in jou hart.

Jy stap nie net weg met nuwe insig nie, maar met ’n diep wete: jy is gekies, afgeseël en Syne.

Wat kan jy verwag

Wat kan jy verwag

  • Openbaring oor wie jy is in Christus.

  • Genesing van leuens oor jou identiteit.

  • Stil tye van Woord, gebed en ontmoetings.

  • ’n Nuwe karakter ontwikkel in Christus.

  • ’n Ruimte om weer God se stem oor jou lewe te hoor.

Ingesluit

R3500 per persoon

Middag- en aandetes

Middag- en aandetes

Geniet eenvoudige, smaaklike etes in ’n rustige, saam-kuier atmosfeer.

Koffie- en tee stasie

Koffie- en tee stasie

’n Warm, uitnodigende spasie waar jy deur die dag kan kom stil word, gesels of net ’n oomblik vir jouself vat met 'n lekker stukkie beskuit.

Kursusmateriaal

Kursusmateriaal

Praktiese en geestelike materiaal wat jou deur die kamp lei & wat jy saam huis toe kan neem vir jou eie reis.

Spesiale geskenkie

Spesiale geskenkie

’n Klein, deurdagte verrassing om jou te herinner aan hierdie tyd van ontmoeting en groei.

Pragtige staproetes

Pragtige staproetes

Pragtige roetes in die natuur waar jy kan asem skep, stil raak en God ervaar.

Verblyf vir 2 nagte

Verblyf vir 2 nagte

Verblyf ingesluit vir 2 nagte (2 persone per kamer). ’n Gemaklike en rustige ruimte om te rus en te herlaai tussen sessies.

Bespreek jou plek

Plekke is beperk om ’n intieme en persoonlike ervaring te skep. As jy voel hierdie kamp is vir jou, stuur gerus ’n WhatsApp om jou plek te bespreek.

of kontak ons by 060 963 4812 /
shalom@koffiemetjesus.co.za